Eve Arden

Eve Arden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eunice Mary Quedens
Geboorte (1908-04-30)30 April 1908
Sterfte 12 November 1990 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eve Arden (30 April 1908 – 12 November 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mildred Pierce (1945), Anatomy of a Murder (1959), en Grease (1978), en in die televisiereeks Our Miss Brooks (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy